20210822 Preek troetel liefde bly godservaring gehoorsaam. Christus laat ons in God se liefde bly leef

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen oulike liefde vir God en gehoorsame liefde vir God. Dit is die verskil tussen kuier-liefde en bly-liefde! Christus laat ons in God se liefde bly en maak dat ons Hom en ons naaste volgens sy wet wil lief hê. In afgodsdiens wil ons oulik wees deur so groot en magtig soos God te speel en só bemagtig te word deur tussen mense groot en magtig te speel.