2021.11.14 Preek doop nuut oud sein krag. In Christus is ons kinders nuwe skeppings

Inhoud Hierdie preek wys hoe verbondsouers se kinders die Here se nuwe skeppings is en ʼn nuwe innerlike het, anders as God se ou skeppings. God se nuwe skeppings werk in Christus só dat hulle sondes die Here sʼn is en hulle vir God só reg is vir sy liefde en diens. Die ou skeppings van die Here se binnekant werk deur self reg te wil wees en alles self reg te wil maak met krag. Nuwe skeppings werk met sein en ou skeppings werk met krag. Ons doop babas van verbondsouers as God se nuwe skeppings.