2021.08.29 Preek Navolg volg voorbeeld. Christus lei en leer ons met die evangelie

Inhoud Hierdie preek wys wat is die geloofsinhoud van navolging en die volg van Christus asook wat die geloofsinhoud van “voorbeeld volg” is. Dit wys ook hoe die moderne Christelikheid hierdie geloofsinhoud verdraai deur die navolging en volg van Christus te verander na die volg van geestelike gidse en mentors.