Omdat ons in God se liefde is kan ons God se raad begryp sonder dat ons die lewe verstaan. Begrafnis Nico van der Walt 2015-11-06 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte Gelowiges begryp die liefde wat God vir hulle in Christus Jesus het, maar hulle verstaan nooit die raadsplan van God met hulle lewe. Daarom kan hulle met die lewenskuns leef om alles te begryp sonder om die raadsplan van God te verstaan. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20151106.MP3