Met troue liefde en wonderdade vat God ons na sy bestemming in sy wereld 2015-11-08 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte God is in sy Voorsienigheid vir gelowiges in sy skepping Gids, Bevryder, Geneesheer, Skeepskaptein en Landsheer wat ons in sy troue liefde versorg. Ons leef nie in die lot van die gang van die wêreld, natuurkragte of afgode nie. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20151108mettroueliefde.MP3