Les 6 Die Apostoliese Geloofsbelydenis is die evangelie opgesom 2017-01-18 Geloofsonderrig Vir hierdie lesing kan u ‘n skriftelike kopie van die Apostoliese Geloofsbelydenis in die hand hou. Ons gaan dit met drie Skrifgedeeltes vergelyk Romeine 1 verse 1 – 6 1 Korintiers 15 verse 1 – 11 Handelinge 2 verse 22 – 36 Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2017/03/20170321-Die-Apostoliese-Geloofsbelydenis-is-die-evangelie-opgesom.mp3
Skenkings Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf. Bank Absa Rekening nommer 100000198 Takkode 334 149 Tjekrekening Verwysing: Webwerf