20220626 Preek Vrug van Gees wys beeld God uit. Christus voed ons deur sy genade op

Inhoud Hierdie preek wys dat Christus ons deur sy genade opvoed om toegewy aan God se wil te leef, nie deur die wet nie. Christus is ons lewensafrigter wat ons oefen in die vrug van die Gees wat Hy in ons skep – en so binne die bedoeling van die wet van God hoe om mense vir God en mense te wees te leef. Christus is nie ons bodybuilder wat ons geestelike spiere bou om God te wys vir die wêreld nie.