God verander Homself om ons vir sy liefde reg te maak maar nie sy besluite vir ons lewe nie 2016-02-28 Petrus Kriel MP3 Preke Die verskil tussen versoening met God en God se voorsienige beskikking. God verander alles in Homself om hom met ons te versoen. Versoening is nie die manier waarop mense God se voorsienige beskikking vir hulle lewe kan verander nie. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20160228godveranderhomself.MP3
Skenkings Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf. Bank Absa Rekening nommer 100000198 Takkode 334 149 Tjekrekening Verwysing: Webwerf