God se liefde is God se toesegging aan ons, nie ons uitnodiging aan God nie Bekering 2015-09-27 Petrus Kriel MP3 Preke Bekering in die Woord van god is ons toekeer tot God na en in sy toesegging van liefde. Moderne Christelikheid verdring hierdie bekering met die goddeloosheid van die mens wat God na die mens bekeer en so van God ʼn bekeerde te maak. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20150927.MP3