God se genade oefen ons in bekering as lewenswyse 2016-02-07 Petrus Kriel MP3 Preke God se liefde laat ons aan Hom behoort en op mekaar aangewese wees vir liefde, maar mense wil mense aan hulle laat behoort om mekaar te kan gebruik. Bekering is ʼn toekeer tot God maar in goddeloosheid kan daar geen bekering wees nie. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20160207.MP3
Skenkings Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf. Bank Absa Rekening nommer 100000198 Takkode 334 149 Tjekrekening Verwysing: Webwerf