God laat ons in die geloof in sy goedheid leef terwyl Hy die leefwêreld wat goddeloses in hulle eiemagtigheid opgebou het vernietig. 2016-01-10 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte God breek deur die droogte die ekonomiese plundering van ʼn goddelose owerheid en gemeenskap, wat vyandig teenoor die landbougemeenskap is, sonder om gelowiges deur droogte te straf. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20160110.MP3