God is ons toevlug vir die geweld van egskeiding Egskei en huwelik 01 2015-10-25 Petrus Kriel MP3 Preke God openbaar egskeiding as ʼn daad van geweld. Daarom is die voorwendsel van vriendelike egskeidings ʼn leuen wat mense skep om god die oorsaak te maak van die ellende wat hulle sel skep vir mekaar as gesin. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20151025godisontoevlug.MP3