Gelowig in ‘n goddelose land 06 Christus straf elke misdaad in hierdie wereld sonder verskoning so breek Hy die magsgreep van goddeloses op gelowiges 2015-08-23 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte Goddeloses maak die openbare ampte hulle posisies van mag om mense te jag en te plunder. God maak hierdie posisies hul vangkuil waarin Hy hulle verstrik. Dit is wat God besig is om met hierdie goddelose owerheid in ons land te doen. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20150823gelowig.MP3