Gelowig in ‘n goddelose land 05 Die magsgreep van die goddelose om verdrukker te wees is die gesagsposisie wat God hom gee om te dien

Goddeloses maak die openbare ampte hulle posisies van mag om mense te jag en te plunder. God maak hierdie posisies hul vangkuil waarin Hy hulle verstrik. Dit is wat God besig is om met hierdie goddelose owerheid in ons land te doen.