Dit is God se vreugde om vir meer as genoeg te sorg Biddag vir reen 2015-11-15 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte Biddag vir reën. God se eer is sy oorvloedige sorg. Mense onteer God deur sy skepping te verniel en die tekorte van hierdie sonde aan God toe te skryf. Wie bid vir reën moet bid dat God goddeloosheid sal vernietig. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20151115ditisgod.MP3