Die Skrif wys ons na Christus as Here 2016-01-24 Petrus Kriel MP3 Preke Die Bybel is die openbaring van God wat ons tot Christus laat keer. In die moderne Christelikheid het die Bybel net ʼn virtuele gesprek met God geword waarin daar geen toekeer tot die lewende Here meer is nie. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20160124.MP3