Die 95 Stellings 31 Oktober 1517 Wittenberg Duitsland.

Op 31 Oktober 1517 het Martin Luther 95 stellings aan die kasteelkerk in Wittenberg se deur as kennisgewing tot openbare debat opgesit. Hier kry u ʼn Afrikaanse vertaling van hierdie stellings deur ds. PJ Kriel ter herdenking aan die 500 se Reformasie na hierdie gebeurtenis.