Christus skep weer vir man en vrou die ruimte van egte spontane en vrye liefde vir mekaar Troue Werner Venter en Marette Louw.

Die Here verbind man en vrou in egte, spontane liefde waarin man en vrou hulle self mekaar gee in ʼn eenheid van lewe, toekoms, liggaam, inkomste en tuiste. Hierdie liefde kan net as gawe gevind en gegee, dit kan nie kunsmatig opgewek word nie.