Christus bevry ons van alle morele skuld en herstel ons openbare diens in die openbare gemeenskap. Daarom is ons vry van die die regstellende aksie en missionale transformasie van die moderne Christelikheid. Christene word vir hierdie vryheid gehaat.