Christus is ons Herder in ‘n wereld vol verskeurende wolwe. 2015-12-06 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte Ons vind ons identiteit in wie Christus as Herder vir ons is, nie in die seer van die magsmisbruik van goddelose mense teen ons nie. Christus vervul sy raadsplan met ons deur die magsmisbruik van hierdie magtiges. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20151206.MP3