Christus is ons goeie Herder wat ons vir ewig in God se omvattende sorg laat leef Begrafnis Danie Brink. 2015-11-03 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte Die openbaring van die Here as Herder maak Hom bekend in sy omvattende sorg. Die geloof in hierdie om vattende sorg word bely met die woorde: Ek kom niks kort nie. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20151103.MP3