Christus het uit die dood opgestaan om homself en alles wat Hy vir ons gedoen het self mee te deel 2016-03-27 Petrus Kriel MP3 Preke, Preke manuskripte Paassondag Jesus is vandag mens van vleis en bloed in die hemel en sluit ons deur die krag van sy godheid in, in wie Hy as mens is en wat Hy as mens gedoen het. Jesus het nie ʼn geestelike nalatenskap geskep wat ons vir ons self moet toeëien nie. Speel Preek Laai MP3 af Laai PDF af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20160327.MP3