Christus doop ons in Hom in om in ‘n nuwe lewe te kan wandel 2015-10-11 Petrus Kriel MP3 Preke Die doop is ʼn teken van die pad wat die Here alleen geloop het sodat ons elke dag met Hom kan wandel. Moderne Christelikheid maak die doop die teken dat jy die pad van Jesus oorgeloop het soos Hy en noem dit wandel met God. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/04/20151011christus.mp3
Skenkings Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf. Bank Absa Rekening nommer 100000198 Takkode 334 149 Tjekrekening Verwysing: Webwerf