Inhoud Hierdie preek wys wat is die verskil tussen selfverloëning en om Christus te verloën. Selfverloëning is om te glo in jou eenheid met Christus en só te glo dat God jou nie aankla, beskuldig, veroordeel, vervloek, straf of verwerp vir jou sonde nie. Om Christus te verloën is om te glo dat Hy vir jou ʼn voorbeeld is oor hoe jy jouself voor God moet aankla, beskuldig, veroordeel, vervloek en verwerp om jouself vir God geestelike te maak.
Adres:
Perseel 316
Levubu
0929
Tel: 082 898 2081
E-pos: info@ngkerklevubu.co.za
Alle donasies word uitsluitlik gebruik vir die verkry, skryf en redigeer van nuwe artikels asook vir die onderhoud en bekendstelling van die webwerf.
Bank Absa
Rekening nommer 100000198
Takkode 334 149
Tjekrekening
Verwysing: Webwerf