20210131 Preek Dankdag sikloon Eloise kerkverval kerkherstel. Die Here herstel self weer sy kerk se eredienste

Inhoud Hierdie preek wys dat God die Herder van sy skepping is en deur alle skeppingsgebeure sy skepping onderhou en versorg. Dit gee hierdie Psalmskrywer die vrymoedigheid om by god te kla oor die verval van die tempel en te bid vir die herstel van die tempel. Sonder die tekens van die Here en predikers van God se verbond voel hy God het sy skape uitgelos, maar in wat hy sien hoe god Herder vir sy skepping is, weet hy dat God die Herder van sy kerk sal bly. God herstel self die aanbidding van sy kerk in eredienste. Aanbidding wat deur goddelose wetenskaplike en vroom spiritueles afgebreek is vir hulle godlose spiritualiteit binne die kerk.