2021.01.03 Preek Covid-19 Nuwe jaar virus sorg voorsienigheid Christus is vir ons die Lam nie die Leeu nie

Inhoud Hierdie preek wys dat die Here Jesus Christus die mag ontvang het om die wêreldgeskiedenis te laat gebeur en ontvou. Hy laat alle magte los in die wêreld. Met sy krag en mag as Here oor die wêreld verniel Hy die goddeloses om Hom uit vrees te eer terwyl Hy sy kerk Hom uit liefde laat dien en lief hê. Hy het die Corona-19 virus gemaak en as pes beskik en sal vir sy kerk deur hierdie mag heen die Here wee wat vir hul sondes geslag was. God slag ons nie met hierdie virus vir ons sondes nie.