20201213 Preek selfverloëning doop kaal naak. Ons kinders kan hulself verloën omdat hulle in Christus ingedoop is

Inhoud Hierdie preek wys hoe dat ons kinders met selfverloëning kan leef omdat hulle in Christus ingedoop is. Ingedoop in Christus is Christus hulle sonde en is hulle Christus se heiligheid en geregtigheid. Ouers moet hul kinders so beskou en leer om hulle self ook só te beskou. Hulle mag nie kleintjies se sonde eers oorsien en verskoon omdat hulle klein is en dan skielik as hulle tieners en jongmense word, hul van hul volwassenheid wil bekeer om weer kleintjies te moet wees nie. Ingedoop in Christus kan ons vandat ons klein is tot ons volwasse en oud is, onsself vir God wees omdat ons onsself as dood vir sonde en lewend vir God sien.