20201002 Preek Roudiens Rou smart protes Einde voltooi afgehandel. Kyk, Ek maak alles nuut

Inhoud Hierdie preek wys dat gelowiges nooit die dood as deel van die lewe kan aanvaar nie. Christus gee ons die ewige lewe en gaan die dood uit die nuwe skepping wegneem want die dood is nie deel van die lewe soos God dit bedoel, gee en herstel nie. Daarom kan Christene nooit die dood van ʼn geliefde vrolik vier as deel van die lewe nie, maar rou hulle altyd oor die dood as protes uit die sekerheid en krag van die lewe wat die Here gee.