20200823 Preek Filippense 4 vers 13. Voorspoed sukses vervul krag. Ons leef in vervulde en versekerde liefde vir altyd

Inhoud Preek Filippense 3 vers 13. Voorspoed sukses krag. Hierdie preek wys die verskil tussen die krag wat die Here ons gee om die lewe in Christus deur alle voor en teenspoed te kan leef teenoor die goddelike kragte wat mense in hul bygeloof wil hê om in alles altyd suksesvol en net voorspoedig te wil wees.