20200809 Preek Kolossense 2. voller dieper intiemer volheidChristus vervul ons met alle liefde ten volle

Inhoud Preek Kolossense 2. voller dieper intiemer volheid. Hierdie preek wys dat die moderne Christelikheid se versugting na ʼn voller, dieper, intiemer en meer vervulde lewe met God as om ingesluit te wees in Christus is ʼn heidense passie, nie die verlange na die Heilige Gees nie. Dit is die passie na geestelike mag omdat God se liefde mense wie hierdie mag soek onvervuld laat.