20200719 Preek Efesiërs 2 aktivis yweraar vyandskap vrede kerk eenheid. God maak sy kinders tuis in sy liefde

Inhoud Preek Efesiërs 2 aktivis yweraar vyandskap vrede kerk eenheid ds. Petrus Kriel God maak sy kinders tuis in sy liefde. Hierdie preek wys dat God sy kinders tuis maak in sy liefde maar dat geestelike aktiviste vir God se liefde sy kinder vreemdelinge en bywoners in sy liefde maak. Só kaap hulle God die Vader as hul God en maak hulle God se kinders in die kerk Vaderloos.