20200607 Preek Exodus 32 afgod afgodsdiens bemagtigde leier. God verlos ons om Hom te dien

Inhoud Preek afgod afgodsdiens bemagtigde leiers. Hierdie preek wys die verskil tussen die Here Jesus Christus wie ons verlos en aan sy wil bind, en beelde van Jesus wat geestelikes opmaak waarmee hulle ons sondes regverdig. Dit wys ook die verskil tussen hulle wie geroep is om God se Woord te verkondig en hulle wie bemagtigde leiers wil wees of hulle wil maak.