20200322 Preek trots skaamte skande skaamteloos begeertes. Christus maak ons trots weer ons skaamte

Inhoud Preek skande trots kaal god verheerlik LGBTQ. Christus maak ons trots weer ons skaamte. Hierdie preek wys hoe God ons behandel hoe dit pas by sy heiligheid en eer om God te wees, en nie volgens ons sondes nie. Omdat God ons so weer vir sy liefde heilig en regverdig maak, kan ons met ʼn lewenswyse breek waar ons van ons skandes, ons trots moet maak om ons selfrespek te probeer behou. God neem die grensloosheid waarmee ons Hom vir ons die kaal god van ons begeertes wil maak weg, en is weer vir ons God volgens sy heiligheid. Op hierdie wyse maak hy ons trots op ons skandes weer ons skaamte en maak Hy dat ons Hom weer volgens sy wil kan verheerlik.