20200209 Preek doop bekeringsdoop inseën bevestiging van doop. Ons en ons kinders behoort aan een en dieselfde Here

Inhoud Hierdie preek wys dat elke lidmaat van die liggaam van die Here, klein en groot een doop het om te wys hul is ingesluit en deel in die liefde van een Vader, een Here en een Gees. Geestelikes rig in die kerk deur hul vyandskap teen Christus ʼn muur van skeiding in die kerk op tussen kinders en volwassenes met hul wettiese geestelikheid en sluit kinders só uit die liggaam van die Here uit. Daarom weerhou hulle die doop van kinders of vervang hulle die betekenis van die doop vir kinders met rituele wat hul geestelikheid sou vertoon.