2020.09.27 Preek Doop wandel seëninge wette . Die Heilige Gees lei ons babas peuters en kleuters

Inhoud Preek doop wandel seëninge wette. Hierdie preek wys dat die Heilige Gees lei babas, peuters en kleuters omdat Hy hulle lei deur hulle in te sluit en te laat deel in die seëninge van God se verbond en nie deur die voorskrifte van die wet van God nie. Daarom mag ons kinders van verbondsouers doop in die Naam van die Heilige Gees want hy lei babas. Omdat die kerk dit nie meer glo nie het hulle ʼn verbondsdoop vir babas in die Naam van die Vader ontwerp, sonder die Seun en Gees, ʼn bekeringsdoop vir kleuters die Seun sonder die Gees en ʼn doop met die Gees vir tieners sonder die teken van die doop in die Naam van die Vader en die Seun.