2020.06.07 Preek afgodsdiens afgod bemagtigde leiers. God verlos ons om volgens sy wil te leef

Inhoud Preek afgod afgodsdiens bemagtigde leiers. Hierdie preek wys die verskil tussen die Here Jesus Christus wie ons verlos en aan sy wil bind, en beelde van Jesus wat geestelikes opmaak waarmee hulle ons sondes regverdig. Dit wys ook die verskil tussen hulle wie geroep is om God se Woord te verkondig en hulle wie bemagtigde leiers wil wees of hulle wil maak.