20191130 Preek Ps. 84 Roudiens God maak Homself ons tuiste – ons leef saam met Hom vir die oomblikke met Hom

Roudiens Annette Beetge. Hierdie preek wys hoe God ons met genade en eer beklee sodat Hy en sy liefdevolle teenwoordigheid ons tuiste is. Ons leef met Hom vir die oomblikke saam met Hom. Op hierdie wyse maak Hy ons mense wat swaarkry en ontberings omskep in geleenthede vir diensbare liefde op ons pelgrimstog met Hom.