20191124 Preek. Gelykenis oneerlike bestuurder. Ons dien God wat ons barmhartig is nie met skuld vasvang nie

Inhoud. Hierdie preek wys hoe Jesus die hele geestelike bedryf van goddeloses met sondeskuld beëindig het deur ons van alle sondeskuld vry te maak. Dit wys hoe geestelikes van sondeskuld ʼn besigheid met die goddeloses van hierdie wêreld maak, terwyl die Here ons verbind aan ʼn lewenswyse waar geld net ʼn diensmiddel van mense is wat mekaar lief het.