20190906 Preek begrafnis Die Here is altyd alles vir sy kinders

Inhoud Christus het uit die dood uit opgestaan sodat Hy altyd God in alles en vir alle vir ons kan wees. Daarom kan die dood nie ons niks vir God laat wees nie. Ons kan rou oor ons geliefdes dat God alles vir hulle is in hul dood waar ons niks vir hulle kan wees nie.