20160508 God se oordeel oor goddeloses hou ons veilig op ons pos 2016-05-08 MP3 Preke Inhoud Omdat God self goddeloses jag en in die mag van hul eie sonde vasvang, hoef gelowiges nie uit vrees vir geweld hulle amp in diens van God te verlaat of sy diens te versaak, om hul self so teen goddeloses te beveilig nie. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/05/160508_001.mp3