20160501 Christus vervul ons met die volheid van sy liefde. Doop Anelia Bonnema 2016-05-01 MP3 Preke Inhoud Die doop verseël vir ons die volheid van die vervulde liefde van God waarin ons leef. Die nuwe doop in die kerk is ʼn teken die van onvervulde liefde waarin mense altyd soekend is na verlore liefde in eenheid met God se godheid. Speel Preek Laai MP3 af http://www.ngkerklevubu.co.za/wp-content/uploads/2016/05/160501_001.mp3