2016.10.23 God skep vir ons ʼn lewenswyse waar ons met ons diens vir Hom kan aangaan terwyl niks meer in die land reg is nie

Inhoud. Hierdie preek wys op die valse nasie hoop binne die NG Kerk. Dit wys dat
Afrikaanse gemeenskapsleiers en kerkleiers met ʼn valse hoop besig is om lidmate te laat
aanhou hoop in wat nie reg is of reg sal kom in die land nie. Teenoor hierdie valse nasie hoop
word die vertroue in God se verbondstrou gestel waarin gelowiges met hierdie nasiehoop kan
breek en in die wete dat niks meer reg is in die land nie, met hulle diens, toewyding en liefde
in God kan aanhou