2016.08.07 Die lewe wat ons met Christus deel oefen ons in die lewensvaardighede om God te dien
2016-08-07 Preke manuskripte
Inhoud Hierdie preek wys wat rig ons gedagtes en strewes in ons diens aan en liefde vir God. Dit is die lewe wat ons met Christus deel. Dit wys op die onderskeid tussen werklike godsdiens en nie-werklike godsdiens – afgodsdiens. Dit wys die verskil uit tussen waaraan geestelikes gelowiges wil verbind en waarmee hulle hul wil rig teenoor wat God ons mee rig en vasbind.