Gelowig in ‘n goddelose land 02 Ons leef in die troue liefde van God ons Skepper, nie in die doodswens van goddeloses nie

Goddeloses vergeld liefde met haat omdat hulle nie aan die eis van liefde gebind wil wees nie. Daarom leef gelowiges binne hulle doodswens maar God seën ons. Ons mag nie dat die pyn wat hulle ons aandoen maak dat ons in hulle doodswens glo nie.