20141019 Preek Weergeboorte bad doop bekering opvoed. God se genade oefen ons om vir God te leef

Inhoud Hierdie preek wys die hoe ons deur die evangelie en nie deur die wet nie in die nuwe lewenswyse van geloof in Jesus Christus opgevoed word. Dit wys dat die doop ʼn teken is dat ons en ons kinders deel in die genade waarin God ons opvoed. Dit wys ook dat die sogenaamde kragtige bekering in die kerk ons vervreem van die opvoeding deur God se genade vir ʼn wettiese lewenswyse buite God se genade.