20140302 Preek Petrus bekering verloën medewerker #Imagine. Die Here doen sy verlossingswerk alleen

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die ware en valse bekering deur te wys dat Petrus se teleurstelling dat Jesus nie die Messias is wat hy Jesus wou gehad het nie, is nie ʼn voorbeeld van hoe ons moet bekeer nie. Dit wys ook dat hierdie valse bekering is die bekering waarmee die # Imagine beweging die kerk se kinders wil bekeer.