20140126 Preek tradisie lewende godsdiens gewoonte opgewonde. Die Evangelie verbind ons vas in die geloof en liefde aan die Here

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen tradisiegodsdiens en ʼn lewende godsdiens volgens die Woord van God. Tradisie godsdiens is godsdiens volgens mensewoorde en ʼn lewende godsdiens is ʼn godsdiens deur en volgens die Woord van God. In die moderne Christelikheid van vandag draai hulle dit om. Hulle noem wat die Woord van God as tradisie godsdiens uit wys, ʼn lewende godsdiens en wat die Woord van God openbaar as ʼn lewende godsdiens noem hulle tradisiegodsdiens. Tradisiegodsdiens maak hulle opgewonde en vrolik terwyl lewende godsdiens vir hulle dood voel.

Comments

Your email address will not be published. Required fields are marked *