2004.02.22 Verduideliking van die gebed om vergifnis vir die owerheid en gemeenskap oor gemeenskaplike grondbesit

ds. PJ Kriel het na afloop van die regering se verduideliking oor sy grondeisebeleid tydens ‘n gemeenskapvergadering in die Levubu ‘n gebed gedoen waarin hy gebid het: “Vader vergeef hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Die Kerkraad het ds. Kriel die opdrag gegee om homself teenoor die Levubu gemeenskap te verantwoord omdat dit tydens ‘n gemeenskapsvergadering was. Hier kry u hierdie voordrag.