Hulpbronne in “Geloofsonderrig”

Les 4 Die evangelie Mp3

Die Skrifgedeelte wat u vir hierdie les gereed moet hou is Romeine 1 verse 1 tot 6

Lees of Aflaai

Les 5 Die openbaring van die evangelie in die Bybel

Die Skrifgedeeltes wat u vir hierdie les gereed moet hou is
Lukas 9 verse 18 – 21 9 vers 44 en 18 vers 31 24 verse 44 – 49
1 Korintiërs 15 verse 1 – 11
Handelinge 2 verse 22 – 36

Lees of Aflaai

Les 6 Die Apostoliese Geloofsbelydenis is die evangelie opgesom

Vir hierdie lesing kan u ‘n skriftelike kopie van die Apostoliese Geloofsbelydenis in die hand hou. Ons gaan dit met drie Skrifgedeeltes vergelyk
Romeine 1 verse 1 – 6
1 Korintiers 15 verse 1 – 11
Handelinge 2 verse 22 – 36

Lees of Aflaai

Les 7 Die evangelie is die wyse waarop God sondaars liefhet MP3

Vir hierdie lesing kan u die volgende Skrifgedeeltes vooraf gereed kry
1 Johannes 4 verse 9 en 10
1 Johannes 4 vers 16

Lees of Aflaai

Les 8 Die evangelie is God se liefde vir ons en die wet is ons liefde vir God – die 2 verskillende dele van die Bybel

Na hierdie lesing volg ‘n tabel wat u byderhand moet hou wat u kan gebruik vir die mp3 lesing

Lees of Aflaai

Les 8 God se liefde vir ons en ons liefde vir God – tabel

Hierdie tabel is ‘n uitleg wat die verduideliking van les 8 vergemaklik

Lees of Aflaai

Les 8 Die evangelie is God se liefde vir ons en die wet is ons liefde vir God – die 2 verskillende dele van die Bybel. Mp3

Die tabel in die vooraf les kan u help om na hierdie lesing te luister
U kan die volgende Skrifgedeeltes gereed kry om na die les te luister.
Deutronomium 6 verse 1 – 3
Johannes 10 verse 17 en 18
Galasiers 3 vers 5
Johannes 1
1 Johannes 4 vers 10
1 Johannes 5 verse 2 en 3

Lees of Aflaai