Welkom by NG Kerk Levubu

Welkom by NG Kerk Levubu , ons het ‘n wye biblioteek van hulpbronne wat beskikbaar is vir aflaai. Kyk hieronder ons biblioteek. Vrae of kommentaar? HIER kontak.

  • Kategorieë

20220102 Preek Nuwe jaar vooruitsig verwagting moedeloos eer. Christus se liefde en diens is ons toekoms

Gepubliseer op MP3 Preke

Inhoud Ons toekoms is Christus se liefde en ons diens aan Christus as sy kerk. Christus self sal alle kragte en magte in sy voorsienigheid só bestuur dat alles sal meewerk om ons toekoms in sy liefde en diens te verseker. Daarom sien ons nie ons toekoms is die kragte en magte van die owerhede…

2022.01.02 Preek Nuwe jaar vooruitsig verwagting moedeloos eer. Christus se liefde en diens is ons toekoms

Gepubliseer op Preke manuskripte

Inhoud Ons toekoms is Christus se liefde en ons diens aan Christus as sy kerk. Christus self sal alle kragte en magte in sy voorsienigheid só bestuur dat alles sal meewerk om ons toekoms in sy liefde en diens te verseker. Daarom sien ons nie ons toekoms is die kragte en magte van die owerhede…

20211225 Kersfees Maria heilig moeder van God oermoeder diensmeisie. Christus is God se ontfermende liefde vir ons

Gepubliseer op MP3 Preke

Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus die Kneg van God is wat uit Maria as geringe diensmeisie gebore is. God maak Maria nie ʼn magtige vrou deur haar Jesus se ma te maak nie. God maak haar kosbaar, heilig in sy liefde en diens. God word mens deur Maria. God word nie god binne…

2021.12.25 Kersfees Maria heilig moeder van God oermoeder diensmeisie. Christus is God se ontfermende liefde vir ons

Gepubliseer op Preke manuskripte

Inhoud Hierdie preek wys dat Jesus Christus die Kneg van God is wat uit Maria as geringe diensmeisie gebore is. God maak Maria nie ʼn magtige vrou deur haar Jesus se ma te maak nie. God maak haar kosbaar, heilig in sy liefde en diens. God word mens deur Maria. God word nie god binne…

20211212 Preek Kersfees Krismis Advent Jesaja 9. Christus is die Here wat God se reg en geregtigheid laat werk

Gepubliseer op MP3 Preke

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen gelowiges se Kersfees en goddeloses se Krismis. Kersfees is die fees dat God ons sy Seun gegee het om sy reg en geregtigheid weer vir ons as sondaars te laat werk. Sy Seun se reg en geregtigheid is om vir ons die straf vir ons sondes te wees…

2021.12.12 Preek Kersfees Krismis Advent Jesaja 9. Christus is die Here wat God se reg en geregtigheid laat werk

Gepubliseer op Preke manuskripte

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen gelowiges se Kersfees en goddeloses se Krismis. Kersfees is die fees dat God ons sy Seun gegee het om sy reg en geregtigheid weer vir ons as sondaars te laat werk. Sy Seun se reg en geregtigheid is om vir ons die straf vir ons sondes te wees…

20211205 Preek bruid bruidegom prostituut ruim huis bordeel. Die Nagmaal is ons uitnodiging na die Lam se bruilofsfees

Gepubliseer op MP3 Preke

Inhoud Hierdie preek wys dat gelowiges met Christus se wederkoms bestem is vir die bruilofsfees met Hom as Lam, nie vir oordeel nie. Christus is vir ons met sy wederkoms die Bruidegom en sy kerk is sy bruid wie Hy openbaar Homself vir ewig in sy liefde mee gaan verenig. Christus is bruidegom vir sy…

2021.12.05 Preek bruid bruidegom prostituut ruim huis bordeel. Die Nagmaal is ons uitnodiging na die Lam se bruilofsfees

Gepubliseer op Preke manuskripte

Inhoud Hierdie preek wys dat gelowiges met Christus se wederkoms bestem is vir die bruilofsfees met Hom as Lam, nie vir oordeel nie. Christus is vir ons met sy wederkoms die Bruidegom en sy kerk is sy bruid wie Hy openbaar Homself vir ewig in sy liefde mee gaan verenig. Christus is bruidegom vir sy…

20211121 Preek kairos oomblik vrees uitkoms diens waarborg. Onder druk bly gelowiges God vertrou en dien

Gepubliseer op MP3 Preke

Inhoud Hierdie preek wys dat beslissende oomblikke die mens se eiegeregtige en selfbemagtende kragdadigheid teenoor God ontbloot. In kairos-oomblikke wys die mens dat hy weet sy eie god is ʼn niksseggende God wat geen uitkoms kan gee nie. Daarom tree ongelowiges op volgens die druk van omstandighede. Gelowiges vertrou God altyd, ook in beslissende oomblikke,…

2021.11.20 Preek kairos oomblik vrees uitkoms diens waarborg. Onder druk bly gelowiges God vertrou en dien